Quantcast
Channel: In the village
Browsing all 10 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koffie winkels

Sou jy moeg raak van deur die strate wandel kan jy altyd by een van die dorp se koffie winkels stop vir koffie en ‘n bietjie praat. By Outsiders Restaurant kan jy rustig die hoofstraat-verkeer van...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kunstenaars

In die voetspore van Helen Martins het verskeie kunstenaars hulle insperasie en “muse’ in Nieu Btehesda gevind , hulle self hier gevestig en Gallerye en Atteljees geopen.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Handwerke

Die inwoners van die Nieu Bethesda dorpskip, Pienaarsig, maak handwerke om ‘n inkomste te verdien. Handwerkers sluit felter, draad werkers en skaapvel pantoffel makers.

View Article

Bergfietsry

Die area in en om Nieu-Bethesda is geskik vir die rustige ontspanne fietsryer maar daar is oorgenoeg aksie en adrenalien vir die meer gevorderde bergfietsryer ook. Huur ’n fiets by Outsiders B&B en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Perde ritte

Daar is verskeie organisasies wat perderitte aanbied in en Om Nieu-Bethesda. Niks lekkerder as om soos ’n wafferse ruiter die omgewing te leer ken.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Begraafplaas

Grafte dateer uit die laat 1700’s en die Anglo Boere oorlog. Van die oudste grafstene is uit plaaslike rots gekap met die oudste gedateer 1786.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Water Meul

Oorkant die Uilhuis is ’n bruggie wat jou na die wesoewer van die rivier neem, volg die pad en jy kom by die oorspronklike watermeul van die dorp uit. Die watermeul is in 1860 deur Mnr. BJ Pienaar op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leivore

Nieu Bethesda het steeds ’n stelsel werkende leivore wat deur die fontein op die plato bo die dorp gevoed word. Inwoners maak daagliks gebruik hiervan vir hulle blom en groentetuine. Vir ’n rustige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Kerk

Gebou in 1905 staan die Nederduits-Gereformeerde kerk met sy gotiese toring teen blou Karoo lug, onmiskenbaar deel van Nieu-Bethesda. ’n Tekort aan lidmate het tot gevolg gehad dat die laaste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Owlhouse

There are no translations available. Helen Martins' Owl House, often cited as South Africa's finest example of outsider art, is an extraordinary, other-worldly home of concrete and ground glass...

View Article
Browsing all 10 articles
Browse latest View live




Latest Images

Pangarap Quotes

Pangarap Quotes

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC